Groei in Geloof
PREKE

Jy gaan eers moet glo dat Jesus die Christus is! Brood is nie alles nie! Jy gaan moet besluit wat regtig belangrik vir jou lewe is. Dwaasheid is nie geloof…
Hoe kan ek oorwin? Jy gaan eers moet glo dat Jesus die Christus is! Brood is nie alles nie! Jy gaan moet besluit wat regtig belangrik vir jou lewe is.…
1. Die Here wil he jy moet Hom aanneem. 2. Die Here wil jou vry maak en jou seen. 3. Die Here wil jou n hoopvolle toekoms gee. 4. Die…
Keer terug na jou eerste liefde. “Jesus ken ons , Hy weet of jy Hom eerste stel of nie” Wees getrou tot die dood. “Jesus sal jou die kroon van…
Dienste

Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep
Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens
KURSUSSE

Bybelverreikings Kursus - ISOM
Trimester 1
Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord
Trimester 2
Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.
