Wat wil Jesus he moet ek en jy vandag hoor!!

Wat wil Jesus he moet ek en jy vandag hoor!!
April 8, 2018

Wat wil Jesus he moet ek en jy vandag hoor!!

Preacher:
Passage: Gen 1:24-31
Service Type:

1. Die Here wil he jy moet Hom aanneem.

2. Die Here wil jou vry maak en jou seen.

3. Die Here wil jou n hoopvolle toekoms gee.

4. Die Here wil jou wysheid, kennis en bekwaam maak.

5. Die Here wil he ons moet tot Hom bid en Hom vertrou en weet alleenlik deur Hom is ons oorwinnaars en tot alles in staat.

Download Files Notes