Glo jy dat Jesus die Christus is

Glo jy dat Jesus die Christus is
April 22, 2018

Glo jy dat Jesus die Christus is

Preacher:
Passage: Joh 1:1-7
Service Type:
  • Jy gaan eers moet glo dat Jesus die Christus is!
  • Brood is nie alles nie!
    Jy gaan moet besluit wat regtig belangrik vir jou lewe is.
  • Dwaasheid is nie geloof nie!
    Moenie God op die proef stel nie!
  • Aanbid slegs vir God!
    Daar is een pad volg dit!
  • Wanneer jy versoek word!
    Weet, daar is een waarheid die Woord, glo dit!

Download Files Notes