Groei in Geloof
PREKE

Wie of wat het jou fokus? Hoe kan jou lewe verander as jy jou fokus op God hou?
Hoekom is ek hier?Wat is my doel?Kom kyk gerus na 'n paar punte uit die Bybel.
Hoe lyk jou lewe voor God? Is jou lewe aan God gewy soos Sagaria en Elisabet; Maria of dalk Hanna God kan Homself net aan jou openbaar as jy Sy…
Jesus het as mens in die krag van die Heilige Gees geleef Jesus was die goeie nuus van blydskap vir alle mense Jesus die goeie nuus vir die armes Lukas…
Dienste

Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep
Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens
KURSUSSE

Bybelverreikings Kursus - ISOM
Trimester 1
Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord
Trimester 2
Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.
