Groei in Geloof

PREKE


Jy is ‘n gestuurde!

March 4, 2018
Wie kies jy? Hoe ver van God af staan jy? Jy sit dalk in daai bank vandag en vra vir n wonderwerk om te glo. Jesus sê vir jou vandag…

Liefde

February 25, 2018
Hoe dankbaar is jy teenoor God Hoe dankbaar is jy teenoor Jesus Hoe dankbaar is jy teenoor die Heilige Gees Hoekom - Antwoord Dankbaarheid bring verlossing Dankbaarheid bring redding Dankbaarheid…

Vleeswording van die Woord

February 18, 2018
Daar is een Woord ( Die Bybel) – Glo dit Daar is een pad – Stap dit Daar is een lewe – Leef dit 1. Lees die Woord van God!…

Vas gee Geestelike oorwining!

February 11, 2018
1. Lees die Woord van God! 2. Stel jouself in om die Woord te verstaan! 3. Glo die Woord van God en moenie twyfel nie! 4. Reageer en word n…
1 2 3 … 7 8 9 10 11 … 21 22 23

Dienste


Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep

Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens

KURSUSSE


Bybelverreikings Kursus - ISOM

Trimester 1

Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord

Trimester 2

Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.