'n GEMEENTE VAN GOD
MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

WAT IS VIR ONS BELANGRIK

BEKERING
Markus 1:15 [Afr1953] Jesus het gesê: "Die tyd is vervul en die
koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie."
WEDERGEBOORTE
1 Petrus 1:3 Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat
na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot ‘n lewende hoop
deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode
WATERDOOP
Handelinge 2:38 En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle
gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle
sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.
VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES
Handelinge 1:5 Want Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal met die
Heilige Gees gedoop word nie lank ná hierdie dae nie.
HEILIGMAKING
Romeine 8:16 Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van
God is

WAT BEOOG ONS VIR 2020

Bybelverreikings dienste se temas (Sondae om 16:00):
4 Oktober: Bekering en wedergeboorte
11 Oktober: Doop
18 Oktober: Vulling met die Heilige Gees
25 Oktober: Heiligmaking
Jong Harte (elke 2de Vrydag om 19:00):
16 Oktober: Movie aand
30 Oktober: Praise & Worship diens
Gemeente braai: Sondag, 1 November
Kersdiens: 13 Desember




