Groei in Geloof

PREKE


Die Kruis van Jesus

March 30, 2018
Wat wil God/Jesus he moet jy vandag hoor: Keer terug na jou eerste liefde. “Jesus ken ons , Hy weet of jy Hom eerste stel of nie” Wees getrou tot…
1. Lees die Woord van God! 2. Stel jouself in om die Woord te verstaan! 3. Glo die Woord van God en moenie twyfel nie! 4. Reageer en word n…

Die reis op soek na Jesus

March 18, 2018
Daar is een Woord ( Die Bybel) – Glo dit Daar is een pad – Stap dit Daar is een lewe – Leef dit
Johannes skryf hierdie evangelie sodat ons as mens kan weet : Wie Jesus is. Ons Jesus kan vertrou. Johannes leer ons dat ons nie Jesus net moet vertrou vir die…
1 2 3 … 6 7 8 9 10 … 21 22 23

Dienste


Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep

Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens

KURSUSSE


Bybelverreikings Kursus - ISOM

Trimester 1

Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord

Trimester 2

Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.