Groei in Geloof

PREKE


Die Heigheid van God!

August 7, 2022
Om die “Heiligheid” van God te verstaan, gaan ek die: “Hart” van God moet verstaan en Gehoorsaam aan God moet wees.

Die sleutels van die hemel

October 25, 2020
As God vir jou die sleutels van die hemel gee... Wat sal jy met die sleutels maak?

Jesus in my!

October 18, 2020
Het jy al toegelaat dat Jesus in jou werk? Besef jy wat Hy in jou lewe wil doen?Kom sien wat kan in jou lewe gebeur as jy toe laat dat…

Hoekom is ek hier? (Week 5)

October 11, 2020
God het 'n plan met jou lewe. Weet jy wat dit is?
1 2 3 … 21 22 23

Dienste


Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep

Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens

KURSUSSE


Bybelverreikings Kursus - ISOM

Trimester 1

Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord

Trimester 2

Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.