Groei in Geloof
PREKE

Moenie vanoggend na jou situasies in jou lewe kyk nie, maar kyk wat Jesus met jou situasie kan doen • NB Onthou Jesus kan vergewe, Jesus kan vernuwe, Jesus kan…
Sodat ons in Hom(Jesus) moet glo en daardeur nie verlore sal gaan .
Alles wat julle in My Naam vra sal ek julle gee as julle glo. Joh 14:13 Ons sal die Heilige Gees ontvang in die Naam van Jesus Christus. Joh 14:26…
Het jy al jou kruis opgeneem? Die Besluit.
Dienste

Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep
Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens
KURSUSSE

Bybelverreikings Kursus - ISOM
Trimester 1
Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord
Trimester 2
Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.
