Hoe kan ek oorwin?
Hoe kan ek oorwin?
- Jy gaan eers moet glo dat Jesus die Christus is!
- Brood is nie alles nie!
Jy gaan moet besluit wat regtig belangrik vir jou lewe is. - Dwaasheid is nie geloof nie!
Moenie God op die proef stel nie! - Aanbid slegs vir God!
Daar is een pad volg dit! - Wanneer jy versoek word!
Weet daar is een waarheid die Woord, glo
