Groei in Geloof

PREKE


Wat getuig en glo jy?

Hemelvaart

May 10, 2018
Die doel van die Hemelvaart A) Die Here Jesus het opgevaar om die Vader te vereer: Joh.17:1 “Vader die uur het gekom; verheerlik U Seun sodat U Seun U ook…
Wat gebeur as jy in ‘n negatiewe gemaksone vasgevang is? 1. Jy groei nie. 2. Jy volg en aanvaar ander se opinies en sienswyse. 3. Oop deure maak jou bang.…
Glo dat Jesus die Christus is! Brood is nie alles nie! Jy gaan moet besluit wat regtig belangrik vir jou lewe is. Dwaasheid is nie geloof nie! Moenie God op…

Dienste


Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep

Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens

KURSUSSE


Bybelverreikings Kursus - ISOM

Trimester 1

Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord

Trimester 2

Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.