Groei in Geloof
PREKE

Jesus het as mens in die krag van die Heilige Gees geleef Jesus was die goeie nuus van blydskap vir alle mense Jesus die goeie nuus vir die armes Lukas…
Ons moet met ons lewens wys dat ons glo dat ons regtig geroep is en gekies is. Petrus praat uit ervaaring. Daar was ʼn tyd in sy lewe wat hy…
Iemand word "weer gebore" wanneer: (1) sy sondes afgewas word, en (2) hy die Gees van God ontvang - dan is hy 'n kind van God (gebore uit God).
Hoe kan ek en jy commit: Moet wedergebore word en tot bekering kom Gedoop word Begeerte he om gevul te word met die Heilige Gees Heiligmaking nastreef
Dienste

Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep
Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens
KURSUSSE

Bybelverreikings Kursus - ISOM
Trimester 1
Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord
Trimester 2
Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.
