Wat leer ons by Jesus oor gemaksones?

Wat leer ons by Jesus oor gemaksones?
May 6, 2018

Wat leer ons by Jesus oor gemaksones?

Preacher:
Passage: Markus 2:1-12
Service Type:

Wat gebeur as jy in ‘n negatiewe gemaksone
vasgevang is?
1. Jy groei nie.
2. Jy volg en aanvaar ander se opinies en
sienswyse.
3. Oop deure maak jou bang.

 

Wat moet ons doen, as kinders van die Here, sodat ons nie vasgevang word in negatiewe gemaksones nie?

1.Laat Jesus in om gemaksones te verpletter!

2.Staan op vir dit wat die Here jou leer en openbaar en wees ’n voorbeeld.

3.Wees bereid om ongemaklik te wees.

4.Moenie net aan jouself dink nie – staan in bres vir mense.

5.Maak seker jy het vriende wat dakke vir jou sal breek.

 

Download Files Notes