Hoe kan ek oorwin? Vervolg

Hoe kan ek oorwin? Vervolg
April 29, 2018

Hoe kan ek oorwin? Vervolg

Preacher:
Passage: Gal 5:13-16
Service Type:
  • Glo dat Jesus die Christus is!
  • Brood is nie alles nie!
    Jy gaan moet besluit wat regtig belangrik vir jou lewe is.
  • Dwaasheid is nie geloof nie!
    Moenie God op die proef stel nie!
  • Aanbid slegs vir God!
    Daar is een pad volg dit!
  • Wanneer jy versoek word!
    Weet daar is een waarheid die Woord, glo dit!

Download Files Notes