Hemelvaart

Hemelvaart
May 10, 2018

Hemelvaart

Preacher:
Passage: Hand 1:1-11
Service Type:

Die doel van die Hemelvaart

A) Die Here Jesus het opgevaar om die Vader te vereer:

Joh.17:1 “Vader die uur het gekom; verheerlik U Seun sodat U Seun U ook kan verheerlik”

B) Die Here Jesus het opgevaar sodat Hy die Prins en die Verlosser kan wees

Hand.5:31 “Hom het God as Leidsman en Verlosser deur Sy regterhand verhoog om aan Israel bekering en vergifnis van sondes te skenk.”

C) Die Here Jesus het opgevaar as ‘n voorloper om vir ons die weg te gaan berei.

Hebr 6:20 “want Jesus as voorloper vir ons ingegaan het, Hy wat volgens die orde van Malgisedek ‘n hoëpriester geword het vir ewig.”

D) Jesus het opgevaar om ons Hemelse plek voor te berei

Joh 14:2 In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei.

Download Files Notes