Gehoorsaamheid bring oorwinning!
1. Lees die Woord van God!
2. Stel jouself in om die Woord te verstaan!
3. Glo die Woord van God en moenie twyfel nie!
4. Reageer en word n dader van God se Woord!
5. Wees waaksaam want die versoeker ken ook die Woord van God!
