Die Kruis van Jesus

Die Kruis van Jesus
March 30, 2018

Die Kruis van Jesus

Preacher:
Passage: Isa 40:1-3; Isa 52:13-15; Isa 53:1-6

Wat wil God/Jesus he moet jy vandag hoor:

  • Keer terug na jou eerste liefde. “Jesus ken ons , Hy weet of jy Hom eerste stel of nie”
  • Wees getrou tot die dood. “Jesus sal jou die kroon van die lewe gee as jy getrou is”
  • Weier Kompromie. “Kry die struikelblokke uit jou pad en moenie toeggee aan die wereld nie, jy kan nie vir Jesus en die wereld leef nie”
  • Bekeer julle van onsedelikheid. “Moenie ander gode dien nie”
  • Word wakker en lewe. “Hoe lyk jou werke voor God”
  • Hou vas aan dit wat julle het. “Sodat julle kan vas staan in beproewinge”
  • Maak die deur oop, laat Jesus julle passie weer aanwakker. “Moenie lou wees nie sodat Jesus jou nie uitspoeg nie”

Download Files Notes