Vleeswording van die Woord
- Daar is een Woord ( Die Bybel) – Glo dit
- Daar is een pad – Stap dit
- Daar is een lewe – Leef dit
1. Lees die Woord van God!
2. Stel jouself in om die Woord te verstaan!
3. Glo die Woord van God en moenie twyfel nie!
4. Reageer en word n dader van God se Woord!
5. Wees waaksaam want die versoeker ken ook die Woord van God!
