Jy is ‘n gestuurde!
- Wie kies jy?
- Hoe ver van God af staan jy?
- Jy sit dalk in daai bank vandag en vra vir n wonderwerk om te glo. Jesus sê vir jou vandag Hy is die een aan wie jy moet glo. Jy sien Hom en hoor van Hom vandag.
- Hoekom wil jy dit nie aanvaar nie?
