Groei in Geloof
PREKE

Glo jy?
Het jy al die heerlikheid van God ervaar. Wat is die goeie tyding ( Dat die Saligmaker wat Jesus Christus is, is vir julle gebore) Hierdie engele het geweet as…
1. Die Here wil he jy moet Hom aanneem. 2. Die Here wil jou seen. 3. Die Here wil jou n hoopvolle toekoms gee. 4. Die Here wil jou wysheid,…
Het u Jesus Christus, die Seun van God, as u persoonlike saligmaker aangeneem? Het u na Hom gekom en Hom in u hart ingenooi, en aan Hom gevra om u…
Dienste

Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep
Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens
KURSUSSE

Bybelverreikings Kursus - ISOM
Trimester 1
Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord
Trimester 2
Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.
