Groei in Geloof
PREKE

Wat se jou karakter oor jou?
Is jy op n plek waar jy God se gebooie bewaar? Is jy op die plek waar God Hom aan jou kan openbaar?
Wie My gebooie het. Wie My gebooie bewaar. Dit is hy wat My lief het. Hy wat my lief het, hom sal My Vader lief he. Jesus se hom sal…
So die vraag wat ons onsself moet vra is. Het jy tenvolle omgedraai en jouself ingestel om soos Jesus te leef of kyk jy net in die rigting van Jesus…
Dienste

Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep
Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens
KURSUSSE

Bybelverreikings Kursus - ISOM
Trimester 1
Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord
Trimester 2
Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.
