God se plan deur die Eeue!

April 16, 2017

God se plan deur die Eeue!

Preacher:
Passage: Mat 1:18-21

Het u Jesus Christus, die Seun van God, as u persoonlike saligmaker aangeneem?

Het u na Hom gekom en Hom in u hart ingenooi, en aan Hom gevra om u sonde te vergewe en u hart te reinig van alle ongeregtighede?

“As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.” (1Joh 1:9)

Indien u dit nog nie gedoen het nie, doen dit nou!! Gee u hele lewe aan Hom oor. Glo dat Jesus Christus vir u sonde gesterf het en u nou aanneem

Download Files Notes

Leave a Reply

Your email address will not be published.