Is jy besig om te ervaar dit wat jy gehoor het

April 30, 2017

Is jy besig om te ervaar dit wat jy gehoor het

Preacher:
Passage: Lukas 2:8-20
  • Het jy al die heerlikheid van God ervaar.
  • Wat is die goeie tyding ( Dat die Saligmaker wat Jesus Christus is, is vir julle gebore)
  • Hierdie engele het geweet as die mens nie sien nie sal hy nie glo nie ( Julle sal n kindjie vind wat in doeke toegedraai is en in n krip le)
  • Is jy besig om te ervaar dit wat die Here aan jou bekend wil maak: “En toe die engele van hulle weggegaan het na die hemel, sê die herders vir mekaar: Laat ons dan na Betlehem gaan en hierdie ding sien wat gebeur het, wat die Here aan ons bekend gemaak het Luk2:15”
  • Is jy besig om dit wat jy gehoor het, toe te pas.
  • Is jy besig om dit wat jy ervaar met ander mense te deel. (Te getuig, sodat hulle ook opgewonde kan raak net soos jy en kan ervaar wat jy ervaar)
  • Is jou lewe besig om God te vereer, oor dit wat Hy vir jou en my doen.

Download Files Notes

Leave a Reply

Your email address will not be published.