My Getuienis
1. Die Here wil he jy moet Hom aanneem.
2. Die Here wil jou seen.
3. Die Here wil jou n hoopvolle toekoms gee.
4. Die Here wil jou wysheid, kennis en bekwaam maak.
5. Die Here wil he ons moet tot Hom bid en Hom vertou en weet alleenlik deur Hom is ons tot alles in staat.
