Groei in Geloof
PREKE

Wat getuig jou lewe oor Jesus?
God wil vir ons n God wees. God wil he ons moet Sy heerlikheid ervaar, want dit is wat God, God maak. Dit is wanneer God Hom aan jou openbaar.…
Vraag: Hoekom het God ons as mens geskape? Gehoorsaam te wees – In God se wil te lewe God te vereer met alles wat Hy vir ons gee en…
Vraag: Hoekom het God ons as mens geskape? 1. Gehoorsaam te wees – In God se wil te lewe 2. God te vereer met alles wat Hy vir ons gee…
Dienste

Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep
Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens
KURSUSSE

Bybelverreikings Kursus - ISOM
Trimester 1
Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord
Trimester 2
Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.
