Wie is God (Deel 2)
Vraag: Hoekom het God ons as mens geskape?
- Gehoorsaam te wees – In God se wil te lewe
- God te vereer met alles wat Hy vir ons gee en doen.
- Vroom en opreg voor God te wandel sodat ander mense deur ons lewens gered kan word
- Om vir mekaar om te gee en vir mekaar in te tree in gebed
- Om in God se aangesig te wandel
- Sodat God ons kan vertrou
