Groei in Geloof

PREKE


Die laaste onderwys van Jesus aan Sy dessipels
Maar toe Jesus dit sien, het Hy hulle dit baie kwalik geneem en vir hulle gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes…
Wat se die woord van geseendes/voorspoediges?

Die Gessendes

July 16, 2017
Meeste Christene se begrip van "seeninge", is net die van "beloftes" in die Bybel. "seeninge" is meer 'n toestand waarin iemand verkeer, terwyl "beloftes" iets is waarnatoe iemand werk.
1 2 3 … 14 15 16 17 18 … 21 22 23

Dienste


Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep

Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens

KURSUSSE


Bybelverreikings Kursus - ISOM

Trimester 1

Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord

Trimester 2

Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.