Wie is God
Vraag: Hoekom het God ons as mens geskape?
1. Gehoorsaam te wees – In God se wil te lewe
2. God te vereer met alles wat Hy vir ons gee en doen.
3. Vroom en opreg voor God te wandel sodat ander mense deur ons lewens gered kan word
4. Om vir mekaar om te tree en om vir mekaar in te tree in gebed
5. Om in God se aangesig te wandel
6. Sodat God ons kan vertrou
