Spesiale Moedersdag Preek May 14, 2017 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het!
Is jy besig om te ervaar dit wat jy gehoor het April 30, 2017 Het jy al die heerlikheid van God ervaar. Wat is die goeie tyding ( Dat die Saligmaker wat Jesus Christus is, is vir julle gebore) Hierdie engele het geweet as…
My Getuienis April 23, 2017 1. Die Here wil he jy moet Hom aanneem. 2. Die Here wil jou seen. 3. Die Here wil jou n hoopvolle toekoms gee. 4. Die Here wil jou wysheid,…