Meeste Christene se begrip van "seeninge", is net die van "beloftes" in die Bybel. "seeninge" is meer 'n toestand waarin iemand verkeer, terwyl "beloftes" iets is waarnatoe iemand werk.
DIE PRENTJIE VAN "GESEENDE" IN DIE NUWE TESTAMENT, is 'n prentjie van VERDRUKTES, HONGERES, GELOWIGES, GEHOORSAMES, ARMES , BELEDIGDES, SAGMOEDIGES, TREURIGES, GETOETSTES