Die Naam van Jesus Christus
Alles wat julle in My Naam vra sal ek julle gee as julle glo. Joh 14:13
Ons sal die Heilige Gees ontvang in die Naam van Jesus Christus. Joh 14:26
Ons sal die Heilige Gees ontvang as ons gedoop word in die Naam van Jesus. Hand 2:38
