Lasarus Leef weer
Moenie vanoggend na jou situasies in jou lewe kyk nie, maar kyk wat Jesus met jou situasie kan doen • NB Onthou Jesus kan vergewe, Jesus kan vernuwe, Jesus kan genees, Jesu maak lewend, Jesus kan enige situasie verander. • Die vraag is glo jy, as jy dit glo bely dit en leef dit!
