In wie is jou identiteit?
So die vraag wat ons onsself moet vra is.
- Het jy tenvolle omgedraai en jouself ingestel om soos Jesus te leef of kyk jy net in die rigting van Jesus wanneer jy Hom nodig het?
- Wat sal ons wees as Jesus ons omskep het?
- Waar is jy in jou omskeppings proses?
