Om te leef in God se wee – Die gelofte van Hanna August 21, 2016 Vertrou God in moeilike tye!!! Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met dieHere te loop in moeilike tye!!!
Die Sout van die aarde en die Lig van die wêreld May 15, 2016 Mat 5:13 Julle is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi…
Lasarus Leef weer May 11, 2016 Moenie vanoggend na jou situasies in jou lewe kyk nie, maar kyk wat Jesus met jou situasie kan doen • NB Onthou Jesus kan vergewe, Jesus kan vernuwe, Jesus kan…
Hoekom het God Sy Seun Jesus na hierdie wereld toe gestuur May 8, 2016 Sodat ons in Hom(Jesus) moet glo en daardeur nie verlore sal gaan .