Wie My gebooie het en die bewaar March 19, 2017 Wie My gebooie het. Wie My gebooie bewaar. Dit is hy wat My lief het. Hy wat my lief het, hom sal My Vader lief he. Jesus se hom sal…
In wie is jou identiteit? March 12, 2017 So die vraag wat ons onsself moet vra is. Het jy tenvolle omgedraai en jouself ingestel om soos Jesus te leef of kyk jy net in die rigting van Jesus…
Is jy al deel van Jesus se familie? March 5, 2017 Wie is Jesus se familie? Wat moet ek doen om deel te word van Jesus se familie? Gehoorsaam wees aan God en Sy woord. In geregtigheid te wandel. Te doen…
Ek wil gereed wees September 4, 2016 Hoekom! Om reg te wees as Jesus ons kom haal! (Om hemel toe te gaan) Om reg te wees as Jesus my wil gebruik! Om reg te wees om seeninge…