Toewyding aan God deur belydenis!
Hoe lyk jou lewe voor God?
- Is jou lewe aan God gewy soos
- Sagaria en Elisabet; Maria of dalk Hanna
God kan Homself net aan jou openbaar as jy Sy gebooie gehoorsaam.
Laat jou belydenis wees dat jy God nodig het in jou lewe!
