Wat se God se Woord oor Seen?

Wat se God se Woord oor Seen?
December 24, 2017

Wat se God se Woord oor Seen?

Preacher:
Passage: Gen 48:8-9; Num 6:22-26
Service Type:

Wat leer ons oor seen in die Woord van God?

1.Dit is God wat seen.

2.God seen die wat gehoorsaam is aan Hom en die wat na Sy stem luister en volgens Sy Woord leef.

3.Dit is belangrik om in God se wee te wandel en volgens Sy verordeninge te leef, sodat jy deel kan wees van Sy volk en jy daardeur geseen kan wees.

4.As God se seen op jou rus is dit jou verantwoordelikheid om jou mense, kinders , familie en vriende te leer van God se seen.

5.Dawid leer ons geseend is die nasie wie se God, God is.

6.Dawid se geseend is die nasie wie God vrees. Hoekom, want sy nageslag sal geseend wees, want God het n welbehae in mese wat Hom vrees.

7.Dawid leer ons die vloek van die Here is op goddelose mense, maar die seen is op die mense wat in Sy geregtigheid leef.

Download Files Notes

Leave a Reply

Your email address will not be published.