Kersdag – Jesus se geboorte
Kersfees – Jesus se geboorte dag
- Persoon wat vir jou die geskenk gee.
- Weet wat die ontvanger nodig het.
- Hy is lief vir jou.
- Hy gee om vir jou.
- Gewer wil sien dat jy dankbaar is vir dit wat hy vir jou gee.
- God – Gewer
- Die geskenk wat on by God (Gewer ) gekry het is Jesus.
- Het ons al waarde gevoeg by die geskenk wat God vir ons gegee het
Hoekom moet ons waarde voeg in Jesus:
Want Hy is ons Verlosser, Emmaneual “God met ons”, Herder, Lig, Leermeester, Geneesheer, Uitroeper, Voorsiener, Lewendmaker en as ons in Hom glo kan daar baie wonderwerke gebeur en ons kan Sy glorie ervaar.
