Die stryd is God s’n
Wat wil God he moet ons as mens aangaande Hom weet?
- God wil vir ons n God wees.
- God wil he ons moet Sy heerlikheid ervaar, want dit is wat God, God maak. Dit is wanneer God Hom aan jou openbaar. Noag, Abraham ….
- God wil he gelowiges moet tyd saam met Hom spandeer. Hoekom? God weet mense wat nie tyd saam met Hom spandeer nie, sal nie weet wat HY van hulle verwag nie en toegee aan wereldse begeerlikhede, wereldse leef wyses.
- God wil he jy moet Hom intiem leer ken. (Pro 1:7 Die vrees van die HERE is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug.)
- Dat HY baie lief is vir dit wat Hy geskape het! Gen 3:16
