Groei in Geloof
PREKE

Verstaan jy die verskil en is jy reg om die volgende stap te neem?
Het jy geweet - "DIESELFDE EIENSKAPPE WAT DIE DUIWEL AANVAL IS DIE EIENSKAPPE WAT GOD JOU VOOR KEN"
Weet jy wat is God se plan en waar jy inpas?
Voldoen jy aan Jesus se verwagtinge?
Dienste

Woensdae:
10:00 – 12:00 Bejaardesdiens
19:00 – 20:30 Selgroep
Sondae:
09:00 - 10:30 Oggend diens
09:00 - 10:30 Sondagskool
16:00 - 17:30 Verreikingsdiens
KURSUSSE

Bybelverreikings Kursus - ISOM
Trimester 1
Grondbeginsels van die Geloof/Foundation of Faith
Bonatuurlike Lewe/Supernatul Living
Nuwe Testament Oorsig/New Testament Survey
Lofprysing en Aanbidding/Praise and Worship
Vrees van die Here/Fear of the Lord
Trimester 2
Die Krag van Gebed/Power of Prayer.
Die Hulpverleningsbediening/Ministry of Helps.
Ou Testamentiese Studies/Old Testament Survey.
Die Wese van die Evangelie/Essence of the Gospel.
Jesus, ons Geneesheer/Jesus, Our Healer Today.
Lewe deur Geloof/Living By Faith.
