Wie is Jesus vir jou volgens die Bybel

Wie is Jesus vir jou volgens die Bybel
November 12, 2017

Wie is Jesus vir jou volgens die Bybel

Preacher:
Passage: Matt 1:21

Jesus is:

  • Verlosser - Matt 1:21
  • Emmanuel (God met ons) - Matt 1:23
  • Leidsman (Herder) - Matt 2:6
  • God se geliefde Seun - Matt 3: 16-17
  • Oorwinnaar - (Versoeker )Matt 4
  • - (Dood) Matt 20:19
  • Lig - Matt 4:16
  • Leermeester - Matt 5:3, Matt 4:17
  • Roeper - Matt 4:18-22 (Dissipels) Matt 9:9 Matheus
  • Geneesheer - Matt 4:23 Matt 8:1 (Melaatse)
  • Vooreeld - Matt 4:24-25
  • Lewend Maker - Matt 9 Jairus se dogterjie
  • Voorsiener - Matt 4:14 Eerste vermeerdering van die vyf brode en twee vissies

- Matt 15:29 Tweede vermeerdering van die vyf brode en twee vissies

Download Files Notes

Leave a Reply

Your email address will not be published.