- Noag – God wil jou en jou familie red!
- Abraham – God wil sy verbond met jou sluit en jou buitengewoon seen! Nie net met jou Abraham maar met Isak, Jakob en Josef ….
- Moses – Hy wil jou lei Moses om mense wat slawe is vry te maak! Hy wil jou wys dat Hy in die woestyn aan jou behoeftes kan voorsien, jou kan beskerm! Hy wil jou wys Hy is die God van die onmoontlike wat jou deur die rietsee sal vat na die beloofde land wat Hy belowe het!
- Josua – God wil nie net he jy moet van al Sy beloftes hoor nie, Hy wil he ek en jy moet dit ervaar, dit beleef en jou eie maak!