Die Woord van God Deel 3
Om die Woord van God te verstaan, gaan jy eers 'n begeerte moet toon om die Woord van God te lees. Wanneer jy aan die Here bewys dat jy 'n begeerte het om Sy woord te lees, sal Hy jou deur die Heilge Gees verstand gee om die Woord te verstaan.
