Spesiale Dienste
Inseëningsdienste
Markus 10:14 - Maar toe Jesus dit sien, het Hy hulle dit baie kwalik geneem en vir hulle gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.Amelea

Ingeseën: 17 Desember 2017
Raiden

Gebore: 11 Februarie 2018
Ingeseën: 18 Maart 2018
Ingeseën: 18 Maart 2018
Miale

Gebore: 19 September 2017
Ingeseën: 17 Desember 2017
Ingeseën: 17 Desember 2017
Zoë

Gebore: 15 Maart 2017
Ingeseën: 30 Julie 2017
Ingeseën: 30 Julie 2017
Menanté

Gebore: 7 Desember 2016
Ingeseën: 30 Julie 2017
Ingeseën: 30 Julie 2017
Lea

Gebore: 14 Januarie 2017
Ingeseën: 2 Julie 2017
Ingeseën: 2 Julie 2017
Jeanneroux

Gebore: 12 November 2015
Ingeseën: 13 Maart 2016
Ingeseën: 13 Maart 2016
Doopdienste
Mattheus 28:19 - Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
Julie 2018

Dopelinge:
Jason, Ira, Elize, Rulize
Desember 2017

Dopelinge:
John, Stephny,Stephen
Augustus 2017

Dopelinge:
Lourens, Jenny, Sanet, Nadia
Tinus, Tanja, Emmerencia,
Brenda en Ronel
Tinus, Tanja, Emmerencia,
Brenda en Ronel
Desember 2016

Dopelinge:
Willem, Magda, Riaan
Sosiale Dienste en Byeenkomste
Fil 4:4-5 Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle! Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby.
Vadersdag 2017
Lukas 11:11-13 En vir watter vader onder julle sal sy seun brood vra, en hy sal hom ‘n klip gee; of ook ‘n vis, en hy sal hom in plaas van ‘n vis ‘n slang gee;
of ook as hy ‘n eier vra, hom ‘n skerpioen gee? As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?







